Events

Mosselbaai Proe Fees - 28 Feb to 2 Mar

A true taste of Portugal - tapas paired with wines produced by Boplaas Family Vineyards at R75 per person. All tapas will be freshly prepared by chef Hugo, who spent a few years living in Portugal.

Tapas: Mussels and olives roasted in garlic; Preto pork; Carrots and coriander infused salad; Portuguese bread with olives and infused olive oil; Portuguese fried fish; A locally sourced matured cheese paired with Boplaas Tinta Barocca, The Chocolate Port - Cape Vintage Port, Touriga Nacional, Boplaas Sauvignon

Proe Mosselbaai hours:

Presented on the hour Thursday, Friday and Saturday from 11:00 to 15:00.
Bookings essential.

To find out more, please do Contact Us.

Events Suggestions

Have a Great Idea for an Event to be hosted, or looking for a place to host Your Event ?

Please Email us your Ideas or Suggestions.

Wynand Stander - 57 km-staptog vanaf Oubaai tot in Mosselbaai

Wynand Stander, joggie van die wêreld se nommer 4 gholfspeler, Louis Oosthuizen, het Vrydag, 1 Febraurie weer die 57 km-staptog vanaf Oubaai tot in Mosselbaai aangepak.

Soos in 2012, het Stander die tog stappery aangepak met Oosthuizen se gholfsak op sy rug. Die staptog het gepaard gegaan met die Marco & Marco-gholfdag wat op dieselfde dag by die Mosselbaai-gholfklub aangebied is.

Vanjaar is die mikpunt van hierdie fondsinsamelingsgeleentheid om R300 000 met sy stappery en die gholfdag vir Marco Snyman en Marco Mc Donald in te samel.

Marco Snyman is gebore met die baie seldsame Greig-sindroom.

Marco McDonald is in 'n fratsongeluk verlam. Na 'n groot operasie twee jaar gelede en intensiewe daaglikse terapie, kan hy weer stadig begin loop. Hy het by Klipheuwel Padstal kom inloer.